skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

BerigHokkie2019 2     BerigHokkie2019 4     BerigHokkie2019 3

 

Filosofie:

Hokkie is ‘n skoolsport wat hoofsaaklik in die derde kwartaal aangebied word.

Meeste wedstryde word egter in die derde kwartaal gespeel. Die 0/13-spanne speel reeds in kwartaal 1 hulle streeksproewe en die Eden- proewe.

Hokkie word deur beide seuns en dogters gespeel. Mini-hokkie word gespeel vanaf 0/7 tot 0/11 en senior-hokkie word gespeel vanaf 0/12 tot 0/13.

Feestoernooie word hoofsaaklik op Vrydae en Saterdae gespeel, terwyl liga-wedstryde gedurende die week gespeel word. Daar word twee keer per week geoefen. Oefentye word op ‘n amptelike sportrooster aangedui.

Ons hoofdoel is om leerders belangrike vaardighede aan te leer asook goeie sportmangees en ‘n liefde vir hokkie.

Prestasies:

Leerders wat gedurende 2019 in die Mosselbaaistreekspan ingesluit was:

Seuns:

Divan stander

Jaen-Pierre le Roux

TJ Vorster

Henru Khun

Kurt Coetzee

Siegfried Stander

Dogters:

Celné van der Heyde

Mila Wagenaar

Lara J.v. Rensburg

Clarissa Kleynhans

Melissa Kuun

Luné van Zyl

 

 

Leerders wat gedurende 2019 SWD / Eden kleure ontvang het:

Seuns:

0/13 A

Kurt Coetzee

0/13 B

TJ Vorster

 Henru Khun

Dogters:

0/13 A

Mila Wagenaar 

Clarissa Kleynhans

Dogters:                                                              Seuns:rt Coetzee was ook in die (0/13 A) EDEN span opgeneem.

Fasiliteite

Tans word by Laerskool Park op die skool se sportvelde geoefen.

Banner