skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

’n Plek om sang te gee het dringend noodsaaklik geword.

Sang was in stoorkamers buite die skool aangebied. Om koste te bespaar was daar allerhande slim planne uitgedink om die Emil Scheepers sangsentrum, beter bekend as die Bloukamer, te bou.

 

Baie kinders het die genot gesmaak om daar sang te hê!

 

So was Philip van Schalkwyk, Schalk Brits en Dieter Voigt onder andere van die wat daar was vir sang. Gewoonlik moes ’n juffrou met ’n kwaai oog klas gee. Sang was so lekker ontspannend, maar baie lekker om streke uit te haal.

 

Die Bloukamer word daagliks benut waar Parkies hard aan hul sangtalente oefen.

Banner