skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

Die skool se Wetenskaplaboratorium is vir menige leerder'n opwindende ervaring. 

Hier word die praktiese deel van Natuurwetenskappe vir die leerders aangebied.  Die uitvoering en resultate van eksperimente word vir die leerders 'n werklikheid. 

Die laboratorium beskik oor die nodige apparaat om eksperimente volgens die KABV te doen.  Dit het ook verskeie modelle en voorbeelde van ons sonnestelsel, beendere en skedels van diere en praktiese take van leerders.  Daar is ook 'n vertoonkas waar leerders menige diere (van 'n vlermuis tot varkfetusse) kan besigtig. 

Hopelik prikkel hierdie laboratorium die leerders se nuuskierigheid en sluit wêrelde van ontdekkings oop!

Banner