skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

Laerskool Park se snoepie
Liefde en gesinsgevoel vul die groepie



Kom vul jou kosblik met lipleklekker kos
Dit sal geen leemte in jou magie los

Ook lekkernye te kies en te keur
Wat soek' n energieke kind nou meer

'n Koeldrankkas om jou dors te les
Sodat jy na pouse gee jou bes

Ma-Trosie
Menu:
Maandag: Ham en Kaas Roosterbrood
Dinsdag: Pizza's
Woensdag: Hoender 'Wraps'
Donderdag: Pasteie
Vrydag: Hamburgers
Elke dag: "Slaptjips" en 'tjiprolls'

Bestel ook heerlike "cupcakes" vir enige geleentheid.

Vir meer navrae kontak:
Thea van der Linde
0730830666

Banner