skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

Graag verduidelik ons die prosedure vir die terugkeer van ons Gr. R-3 en Gr. 6 leerders. Klik die eerste skakel vir die nuusbrief wat die werkswyse verduidelik.
Klik nou die skakel vir die betrokke graad se klaslyste.

Gr. RR KLASINDELINGS COVID-19

Gr.1 KLASINDELINGS COVID-19

Gr.2 KLASINDELINGS COVID-19

Gr.3 KLASINDELINGS COVID-19

Gr.4 KLASINDELINGS COVID-19

Gr.5 KLASINDELINGS COVID-19

Gr.6 KLASINDELINGS COVID-19

Gr.7 KLASINDELINGS COVID-19

HULPBRONKLAS KLASINDELING COVID-19

Hier is 'n kort opsomming van hoe die terugkeer sal werk:

Die skool sal elke dag net op 50% van sy kapasiteit funksioneer. Leerders sal op alternatiewe dae skool toe kom.Leerders met vanne van die letter A tot L kom die eerste dag en vanne met letter M tot Z kom op die alternatiewe dag.
 

Banner