skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

 

 BerigSEWES2018 2     BerigRugby2019 2     BerigRugby2019 4

Filosofie

Die afrigterskorps van laerskool Park glo dat rugby ‘n sportsoort is wat positiewe energie by leerders ontwikkel en terselfdetyd hulle emosioneel en fisies sterk maak.

Ons doelwitte by al ons spanne is as volg:

  • Om die jong spelers bekend te stel aan die spel van rugby.
  • Die ontwikkeling en basiese rugby – vaardighede te ontwikkel en kweek.
  • ‘n Liefde vir die spel te skep onder die spelers en om vertroue op te bou.
  • Die ouergemeenskap te bereik in rugby, veral in afrigting.
  • Die seuns geleenthede te gee om in wedstryde te speel.
  • Die jong beginners bekend te stel aan die vreugdes van spansport.
  • Persoonlike ontwikkeling aan te moedig.
  • Om elke kind geleentheid te gee om sy eie identiteit te ontwikkel.
  • Aandag binne die reëls gegee word en die wenmotief moet nie spel oorheers nie.

 

      rr20191

 

Prestasies

Jaar

SWD Cravenweek O/13

SWD  XV – Tal O/13

SWD 7’s – O/13

SWD O/12

2013

Pieter Ferreira

Michal Frost

 

 

Hendrik Victor

Arno vd. Linde

Liam Botha

Michael Frost( Kaptein )

2014

Michael Frost

( Kaptein )

Hendrik Victor

Liam Botha

Arno vd. Linde

Michael Frost

 ( K )

Tiaan du Toit

Craighan Miller

2015

Tiaan du Toit

Craighan Miller

Caston Michaels

Estian Kritzinger

Caston Michaels

Stephan du Plessis

Abri Otto

Leon Shwab

Divan Oosthuizen

Werner Kotze

Matthew Golden

Rosco Seconds

2016

Abri Otto

Divan Oosthuizen

( O.K )

Jaco Pienaar

Matthew Golden

   

2017

Reuben Waterson

   

Donovan Lawrance

Shane Horn

JT Strydom

Nehemia Taljaard

2018

Kasselman vd Westhuizen

Hanno Louw

Eduan Thorn

Michael Fourie

JT Strydom ( O.K )

Donovan Lawrance

JT Strydom ( K )

Wikus Smit

Rohan v Zyl

Kurt Coetzee

2019

Deacon Cooper

Wikus Smit

Zack Wessels

Kurt Coetzee ( O.K )

Divan Stander

Henro Kuhn

Kurt Coetzee

( K )

CJ Steenkamp

Henro Nell ( K )

 

Fasiliteite

Twee rugbyvelde

Een skrummasjien

Vaardigheidstoerusting

Indien u vrae oor rugby by die skool sou hê, voel asseblief vry om my by die skool te kontak.

Wikus Smit

Rugbyhoof

( This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. )

Banner