skool wapen park

Skool naam

Laerskool Park

Kaapweg 49
Mosselbaai
Posbus 96
6500
 

Laerskool Park se skoolterrein is seker een van die min skole wat kan spog met so 'n pragtige ligging en uitsig.

Daarmee saam bied die terrein ook vele uitdagings.

Die skoolgeboue en terrein word opgradeer en verfraai soos wat die nodige fondse beskikbaar word. Sedert Mnr du Toit aan bewind is, is die Pre-Premêr se speelterrein en sportgronde ontwikkel. Die sportvelde, netbalbane en tennisbane is opgeknap asook die ingang na die sportvelde. Tafeltjies en bankies word op speelterrein aangebring en die Multi-Funksionele gebou word opgerig. Meneer se drome en planne moet nooit ophou nie!

Baie dankie aan die persone en instansies wat hiertoe bydra. Ons is spoggerig oor ons mooi skool en dit dra by tot die trots ook in ons leerders. Kontak gerus die skool indien u 'n bydrae wil lewer.

Banner